Duration 1:58

Nog trane oor Distrik Ses

233 watched
0
1
Published 4 Jul 2021

Kaapstad, 03 Julie – Sommige Distrik Ses-eisers, wat al langer as 40 jaar vir restitusie wag, sê die woonstelle is nie fisiek toeganklik nie. Die Departement van Grondhervorming het aangekondig 108 behuisingseenhede sal as deel van die Distrik Ses-herontwikkeling toegeken word. Maar, die begunstigdes kon die woonstelle eers twee weke gelede sien.

Category

Show more

Comments - 0